Sam Altman

Sam Altman in 2019.

Samuel H. Altman (gebore 22 April 1985) is 'n Amerikaanse entrepreneur, belegger, programmeerder en blogger.[1] Hy is die HUB van OpenAI en die voormalige president van Y Combinator.[2][3]

  1. "Sam Altman". SamAltman.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2015. Besoek op 15 Desember 2015.
  2. Graham, Paul (24 April 2014). "Sam Altman for President". Y Combinator. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2017. Besoek op 20 Maart 2017.
  3. "OpenAI". 12 Desember 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2017. Besoek op 20 Maart 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search